Almal welkom by Kudde-Evalueringsdag

08-skaapstudie-03Kom maak gerus vandag 'n draai by Malmesbury Skougronde vir die 31ste Kudde-Evalueringsdag.  Die dag is nie slegs vir die boere gemeenskap nie, maar oop vir almal.  Daar word lekker kos gemaak vir R70 'n kaartjie terwyl daar ook lekker gekuier word deur die dag.  Middagete is net na twaalf.  Skakel Llewellyn Louw (082 953 6553) Ewan Louw   (082 872 9100) vir meer inligting.

Malmesbury Advertising