Swartland Fotografieklub April 2011

04-fotografieklubDie titel vir die kategorie van die April byeenkoms was "makro". Een inskrywing per lid. Hier was Johanna van Wyk die wenner met "Busy Bee"

Die wenfoto vir die aand was onder die "Landscape" kategorie ingeskryf. Die wennerfoto van die aand is deur Peter Hardcastle ingeskryf met "Table Bay Sunset"

Die beoordeellaar van die aand was Robert Johnson - voorsitter van Tygerberg Fotografieklub. Sien foto onder

04-fotografieklub-02

Christopher Hart ('n lid van Swartland Fotografieklub) het 'n tegniese praatjie gehou wat handel oor lens-openings, sluiterspoed en ISO verstellings en die verwantskap tussen die drie verstellings.

Die volgende byeenkoms is Donderdagaand 12 Mei 2011 om 19:00 in die konferensielokaal te Mount Royal (Malmesbury). Die tema vir die aand is "See" ("sea"). Alle belangstellendes is welkom ons te kom kuier.

Onder is die wenfoto van die aand onder {jathumbnail off}

04-fotografieklub-03

Malmesbury Advertising