Sure Swartland Travel Fun Run 11-11-11 Featured

09-sure-swartland-travelVooraf inskrywings is noodsaaklik by SURE SWARTLAND TRAVEL 95 Voortrekker st, Malmesbury.

Groot pryse te wen in gelukkige trekking.

Deelnemers word beperk tot 250.
Skakel 022 487 1741 vir navrae.

Datum: 11/11/11
Afstand: 11km
Tyd: 18h00
Plek: Hoƫrskool Swartland
Inskrywingsfooi: R25p.p

Malmesbury Advertising