Spesiale aanbod op lugversorging tot Aug 2011

airconditionerspricescapetown-01Swartland technical services / swartland tegniese dienste bied aan: Spesiale aanbod op lugversorging vir tydperk 15 julie 2011 – 30 augustus 2011 met 'n 2 jaar waarborg op alle komponente. Goeie gehalte lugversorgers vir verhitting en verkoeling teen n spesiale winter prys. Vooraanstaande handelsmerke beskikbaar.

Pryse begin by:
9000 btu
-
R4000.00 split tipe
12000 btu
-
R4500.00 split tipe
18000 btu
-
R6500.00 split tipe
24000 btu
-
R8200.00 split tipe
30000btu
-
R10500.00 split tipe
36000 btu
-
R11200.00 split type

Pryse sluit btw en alle werke in.

Altyd die beste diens gewaarborg! Terme en voorwaardes geld . - terwyl vooraad hou.

Malmesbury Advertising