Specials Featured

10-swartland-multimedia-specials-forum-imageHet jou besigheid 'n spesiale aanbod of 'n tydelike afslag op nuwe produkte, dienste, verblyf, herstel werk, installasies, hardeware, bou werk, maaltye, ens? Swartland Multimedia bied 'n interaktiewe manier om jou Specials GRATIS op die Forum te plaas. 'n Vinnig en eenvoudige proses.

Die proses is heel eenvoudig:
  1. Besoek Swartland Multimedia en kliek op die FORUM blad.
  2. Kliek op Specials.
  3. Kliek op die eerste "New Topic" ikoon.
  4. Tik jou naam of die naam van jou Besigheid in die 'Name' veld in.
  5. Tik jou Special se opskrif in die 'Subject' veld.
  6. Tik jou Spesiale aanbod as teks in 'Message' veld in. Dit is so maklik soos copy en paste.
  7. Tik die kode wat verskyn in die 'Enter code here' veld.
  8. Kliek op Submit.

Kontak ons gerus vir enige navraê.

Tel: 022 482 4752
Cell: 073 143 9530

Malmesbury Advertising