Skryfkursus

Bring jou laptop (of joernaal!) en kom skryf tussen die olyfboorde Saam met Erla-Mari Diedericks Op Woendag 3 of 10 Julie 2013 Vanaf 9h00 – 14h00 De Fayebosch Kostes R 500,00 p/p

Ingesluit koffie/tee en biscotti op aankoms & basmati rys, bief ragout en glasie wyn vir middagete asook iets  soets Laat weet indien jy vegetaries is Notaboek- & pengeskenk ingesluit

Bevestig 0731665996 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Malmesbury Advertising