Sarah Theron 21 Maart 2012 Featured

03-sarah-theronPak 'n piekniekmandjies en kom geniet 'n heerlike aand met Sarah Theron - Storm in 'n D-Cup!

Datum: 21 Maart 2012

Plek: Klein De Bron Teater, Malmesbury
Tyd: 19h00 - 20h00 Saam kuier
20h00 begin die vertoning.

Kaartjies: R100 pp (Slegs 120 beskikbaar)
(Tafels van 4 en 6 persone kan bespreek word)
Bring eie eetgoed, drinkgoed en eetgerei!

Kontak: 022-487 2000

Bespreek nou vir hierdie fantastiese vertoning!

Malmesbury Advertising