Sakekamer Nominasies oop vir enige Besigheid Featured

08-diensverskaffer-nominasies-image-01 Nomineer en Staan 'n kans om R 500 te wen. Die Nominasies vir diensverskaffer van die jaar 2011 is beskikbaar vir enige besigheid. Die besigheid hoef nie 'n lid te wees van die Sakekamer nie, dus kan enige besigheid genomineer word.

Indien jy onseker is of die besigheid 'n groot, meduim of klein besigheid is kan jy dit in enige kategorie plaas, ons sal die nominasies sorteer. Jou nominasie is berlangrik so sorg dat jy nomineer.

Klik hier om te nomineer.

Malmesbury Advertising