Potjiekoskompetisie 2012 Featured

malmesbury-lions-clubMalmesbury Lions Klub hou 14 April 'n fondsinsameling in die vorm van 'n potjiekoskompetisies by die Skougronde.  Inskrywings is R200 per span.  Dit is vanjaar die derde jaar wat ons die potjiekoskompetisie aanbied en die wat verlede jaar daar was sal saamstem dat dit bitter lekker is.

Die Stormers speel die oggend 09:35 teen die Crusaders en almal is welkom om van 09:00 julle stalletjie op te stel en die rugby saam met ons te kyk. Beoordeling geskied teen 15:45. Daar is ‘n kontantkroeg beskikbaar asook ‘n dans na die afloop van die kompetisie.

Vir verdere inligting, skakel Andy by 083 256 8178

Malmesbury Advertising