Porterville Christusfees 2011 Featured

08-porterville-christusfees-image-03Die Porterville Christusfees is ‘n gemeenskapsfees met topgehalte musiek en talle stalletjies. 7 tot 9 Oktober.

Kunstenaars sluit in: Juanita du Plessis, Julius Magan, Danie Botha, Riana
Nel en vele ander.  Saterdagoggend geniet ons ontbyt saam met Hettie Brittz
en Sondag sluit Louis Brittz en Jean Marais die fees af.


Toegang :
Volwassenes: Vrydag R50; Saterdag R100; Sondag gratis; Naweekpakket R120.00
Kinders (leerders): Vrydag R30; Saterdag R60; Sondag gratis; Naweekpakket
R70.00

Vir meer inligting, kontak Willie 083 650 1640

Malmesbury Advertising