Pop-a-Lop Baby & Kids Boutique

Pop-a-Lop Baby & Kids Boutique is 'n opwindende nuwe plek wat na Malmesbury toe gebring is en hou unieke items aan. Hier kan enige mamma, amper mamma, tannie, ouma of vriendin vir n baba/kind die mooiste klere of bykomstighede aankoop vanaf onesies, knuffels, musse ens.
Gaan loer gerus op facebook na https://www.facebook.com/popalopboutique en plaas bestellings!  Bestellings word geplaas op al die items, baie van die goedere kan gemaak word na smaak en keuse ook.  Minimale hoeveelheid voorrade, so bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom.  Ek het soms van die goedere in voorraad by my huis, so hou my facebook bladsy dop en kom loer gerus in as u belangstel wat ek in voorraad het.  Kontak nommer 082 786 8003.

More in this category: « Besigheidsgeleentheid

Malmesbury Advertising