Pieter Naude @ Malmesbury

11-pieter-naude-at-malmesbury-image-0111 November - Pieter Naude, sanger, liedtjieskrywer en broer van Juanita du Plessis, sal op Malmesbury te sien wees met 'n dans om sy nuwe dubbel CD "Gee my net vlerke" bekend te stel. CD's en kkartjies sal in kompetisies weggegee word.

Kaartjies is beskikbaar by ACVV Chreche, Besige Bytjies, ACVV Gerfie, Kabouterland en by 082 859 1476 (Theresa). Slegs 'n aantal kaartjies is beskikbaar

Malmesbury Advertising