Malmesbury Sakekamer Gala-geleentheid 2011 Featured

10-sakekamer-gala-geleentheidDaar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar by die jaarlikse Gala-geleentheid van Malmesbury Sakekamer op Vrydag 4 November om 19h00. Kom kuier die aand saam met sakelui van Malmesbury waar die diesverskaffer van die jaar ook aangewys gaan word.

Almal is welkom en dit is 'n goeie geleentheid om bietjie te netwerk. Die drag is formeel en die orkes Flashback sal die musiek verskaf. Koste beloop R200 per persoon en daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees.

Skakel Rudolf indien u nog 'n kaartjie soek vir die geleentheid by 022 482 4752 of 073 143 9530.

Malmesbury Advertising