Kompos en Tuinbas te Koop

06-kompos-marcelle-prinslooEk verkoop organiese kompos en tuinbas (groterige nuggets).

Kompos:  beskikbaar in 20dm grootte sakke, (groen sakkie grootte soos ons almal hom ken) @ R12 / sakkie. Groensakkies gewoonlik R15 / sakkie.  Grootmaat en aflewering ook beskikbaar.

Tuinbas:  R15 / sakkie, ook n 30dm sakkie, (baie goeie prys, vind maar uit en sien self)  Grootmaat en aflewering ook beskikbaar.

Marcelle Prinsloo

Swartland Sandspuitdienste/ City Blasting Services
Posbus 251
Malmesbury 7299
Sel:       082 561 3658 (Marcelle)
082 632 7336 (Paul)
E-mail:   This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Malmesbury Advertising