Kammaland dans 2011

05-Kammaland-dansKom kuier en dans saam met Kammaland speelskool

Datum: 28 Mei 2011
Plek: Laerskool Swartland
Tyd: 19h00
Prys: 120 per paartjie - Tell 022 482 4242 vir meer inligting

Bring eie snacks, eetgerei en drankies - Baie dankie vir u ondersteuning!!

Malmesbury Advertising