Is jou webwerf selfoon en tablet vriendelik?

Soos wat slimfone ver algemeen, word daar al hoe meer op hulle ge-Google. Mense kry antwoorde op hulle selfoon of tablet en wag nie meer om by die huis of werk te kom om vir iets te soek nie.

Selfs ons statistiek op atMalmesbury wys dat mense meer en meer ons webwerf besoek met hulle selfoon of tablet.

Wat ons by Voiceconnect Internet Solutions ook verder sien is dat Google se resultate bietjie verskil wanneer jy iets Google op jou foon en wanneer jy dit doen op jou pc. Mobile sites dra meer gewig op selfone wat baie logies is as jy daaroor dink.

Mense verkies mobiele webwerwe wanneer hulle die internet besoek op hulle selfoon of tablet.

By Voiceconnect bou ons jou webwerf op 'n "responsive" raamwerk. Dit beteken dat jy slegs een webwerf het wat goed werk op pc's, selfone en tablette. Weg is die dae wanneer jy n mobi webwerf moes maak sowel as 'n normale een.

Nou doen ons n mobi site en vol webwerf in een. Indien julle meer inligting soek of belangstel om julle site oor te doen op n responsive raamwerk, kontak my gerus by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Malmesbury Advertising