Ester-Konferensie 2010

ester-konferensieDie Ester-Konferensie kom met 'n kragtige nuwe boodskap: Ken jou naam! God roep jou op jou eie naam, want sien, nes jou identiteit, is ook jou roeping uniek! Die Esterkonferensie 2009 - aangebied deur Moreletapark Gemeente fokus op jou persoonlike roeping en God se detailplan vir jou lewe. Hierdie konferensie sal jou toerus om 'n doelgerigte groeiplan vir jou lewe in Christus vas te maak. Kom ontvang 'n wit steentjie met 'n nuwe naam op, wat niemand anders ken nie, buiten die een wat dit ontvang het! (Openbaring 2:17)

Spreker: Ds. Elza Meyer
Plek: De Bron Teater, Malmesbury
Koste: R200
Datum: 3-5 Desember 2010
Vrydag 18:00-21:00
Saterdag 09:00-17:00
Sondag Erediens om 09:30
Navrae: Erika by 082 718 1915 - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Malmesbury Advertising