Emo Adams - 27 Oktober 2011 Featured

emo-adams-image-03West Coast Community Foundation bied aan EMO ADAMS 27 Oktober 2011 om 19h00. Kaartjies beskikbaar teen R200 p.p. (Sluit in 3 gang maaltyd voorberei deur ons eie, welbekende spysenier, Wilinda Hanekom).

Daar is Kaartjies teen R100 beskikbaar (Ete uitgesluit). Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.

Kontak ons by 022 482 1993 vir besprekings.

West Coast Community Foundation
41 Hugenote Street, Malmesbury 7300
P.O. Box924, Malmesbury 7299
Tel: (+27)22 482 1993
Fax: (+27)22 482 1994Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Malmesbury Advertising