Country Kitchen Malmesbury Featured

05-country-kitchenEk is 'n "boer se vrou" wat moet werk om uit die kwaad te bly Ons doen ook reed Spyseniering vir groot funksies sedert 1990 maar nou met al die "Venues" moes on 'n alternatief soek. Een van die 10 werkershuise se binne mure is uitgebreek in 2008 en ons het 'n geregistreerde bakkery in bedryf hier op die plaas.

Eintlik is dit werkverskaffing vir plaaswerkers se vroue Ons bak vlakoekies, Koffiekoekies, Gemmerkoekies, Crunchiekoekies, Smeltkoekies met 'n jellytot asook 'n shortbread balletjie met Cadbury Mint choclate binne-in Heerlike karringmelk beskuit op Ouma se manier in stukke gebreek is op bestelling beskikbaar

Verder doen ons Olywe en Groenvye en die Beste Soet Mostertsous!!!

Baie liefde Elrika Lesch

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

083 414 7023

0865 830 306 fax 2 e-mail

Malmesbury Advertising