Adverteer in meer as 20 dorpe Featured

Swartland Multimedia het in 2009 begin as 'n besigheids directory vir die Swartland. Ons het nou besluit om ons model te verander en die directory te split in die verskillende dorpe in die Swartland. Verder het ons en die AtLeisure sites besluit om saam te smelt en uit te brei.

Ons naam in Malmesbury het dus verander na atmalmesbury.co.za en is nou deel van 'n netwerk van oor die 20 dorpe en stedelike gebiede in die weskaap. Dorpe wat op die oomblik ingsluit is Bellville, Blaauwberg, Brackenfell, Darling, Durbanville, Gordons Bay, Malmesbury, Moorreesburg, Mossel Bay, Paarl, Piketberg, Porterville, Riebeek-Valley, Simons Town, Somerset-West, Stellenbosch, Strand, Tulbagh en Yzerfontein.

Ons is nou ook besig om dit uit te brei na Worcester, Grabouw, Langebaan, Saldanha en Vredenburg.

Al ons webwerwe is gekoppel aan mekaar en ons main banner wys op al die webwerwe. 'n Banner advertensie op een van ons webwerwe wys dus outomaties op al die sites en gee die adverteerder 'n groot blootstelling op 20+ dorpe in die weskaap.

Indien u belangstel om deel te hĂȘ aan die wye blootstelling, kontak ons gerus deur te gaan na http://www.atmalmesbury.co.za/contact-us

Malmesbury Advertising