Pop-a-Lop Baby & Kids Boutique is 'n opwindende nuwe plek wat na Malmesbury toe gebring is en hou unieke items aan. Hier kan enige mamma, amper mamma, tannie, ouma of vriendin vir n baba/kind die mooiste klere of bykomstighede aankoop vanaf onesies, knuffels, musse ens. Gaan loer gerus op facebook…
atMalmesbury soek ’n persoon wat belangstel om die webwerf uit te brei en te bemark. Op die oomblik doen ons die webwerf gratis en advertensies en berigte word gratis geplaas. Die rede hiervoor is dat ons nie aktief besig is om die webwerf te bemark nie. Daar is wel potensiaal…
Website designed deur Voiceconnect Internet solutions in Malmesbury. Onder volg n uitreksel uit die webwerf. Flamingo's Nest combines the luxury of a world-class hotel accommodation with the warmth and comfort of a family-owned guesthouse.  Gaan na Guesthouse Benoni om die webwerf te sien Indien jy ook 'n webwerf benodig of…
Website designed deur Voiceconnect Internet solutions in Malmesbury. Onder volg n uitreksel uit die webwerf. In 1996 the two Thompson brothers, Charlie and Ernst, decided to convert their baling operation from 'small square bales' to 'large square bales'.  They found transport and labour costs as well as their balilng capacity…
JB's Nissan se jare lange slagspreuk is: "Ons diens is ons trots". Dié onderneming het so pas hul nuwe vertoonlokaal en addisionele kantore in gebruik geneem. Dit is genoodsaak deur die groei wat JB's Nissan die afgelope twee jaar ondervind saam met die uitbreiding van die Nissanreeks. JB's is reeds…
Camphill Village, West Coast situated between Malmesbury and Atlantis is looking for a qualified and registered Residential Social Worker with a minimum of 5 years' experience preferably in the dealing with Adults with special needs. The suitable candidate must be able to take initiative, be self-motivated, comfortable with assuming a…
SPARK Electrified Fencing is proud to be a service provider in the Western Cape serving the domestic, business and industrial markets. SPARK Electrified Fencing Cape Town will drastically improve the safety and security of your family, home, business and property against those unwanted intruders. At SPARK we understand that an…
Voiceconnect is running a web design special for a 5 page website @ R1000 once off and R250 per month fee. This includes everything from domain registration to hosting and personalized email addresses. It also includes your 1 page professional listing on our directory and membership to the “Swartland Besigheids…
Gaan na atmalmesbury.co.za en dan classifieds, registreer as gebruiker en adverteer jou produk gratis op ons webwerf – Malmesbury se eie Gumtree of OLX. Die classifieds is nie daar om besighede te adverteer nie maar eerder produkte wat mense wil verkoop. Gaan kyk gerus en soos ek sê, dit is…
Bring jou laptop (of joernaal!) en kom skryf tussen die olyfboorde Saam met Erla-Mari Diedericks Op Woendag 3 of 10 Julie 2013 Vanaf 9h00 – 14h00 De Fayebosch Kostes R 500,00 p/p Ingesluit koffie/tee en biscotti op aankoms & basmati rys, bief ragout en glasie wyn vir middagete asook iets  soets Laat weet indien jy vegetaries…
Soos wat slimfone ver algemeen, word daar al hoe meer op hulle ge-Google. Mense kry antwoorde op hulle selfoon of tablet en wag nie meer om by die huis of werk te kom om vir iets te soek nie. Selfs ons statistiek op atMalmesbury wys dat mense meer en meer…
It's a unique calculation of your body's health age. The test was created by top doctors, including Dr. Oz and Dr. Mike Roizen, and is powered by the latest medical research. Using Nobel-prize-winning science, the Pharmanex BioPhotonic Scanner is the product of 15 years of research & development costing over…
Swartland Multimedia het in 2009 begin as 'n besigheids directory vir die Swartland. Ons het nou besluit om ons model te verander en die directory te split in die verskillende dorpe in die Swartland. Verder het ons en die AtLeisure sites besluit om saam te smelt en uit te brei.…
Sisters in Conference hosted our first Art Exhibition on the 25th and 26th of May. We had local artists exhibiting some of the most amazing works. With a diverse range of mediums, from paintings, sculptures, and combined works, to photography, there was be something to satisfy everyone's taste... It was…
Ek is 'n "boer se vrou" wat moet werk om uit die kwaad te bly Ons doen ook reed Spyseniering vir groot funksies sedert 1990 maar nou met al die "Venues" moes on 'n alternatief soek. Een van die 10 werkershuise se binne mure is uitgebreek in 2008 en ons het 'n geregistreerde bakkery in…
Maak gereed vir die winter met air conditioners wat WARM sowel as KOUD maak. Spesiale aanbot vir die maand van April 2012. Mid wall split air conditioners - heating and cooling. 5 jaar waarborg op kompressors.
Malmesbury Lions Klub hou 14 April 'n fondsinsameling in die vorm van 'n potjiekoskompetisies by die Skougronde.  Inskrywings is R200 per span.  Dit is vanjaar die derde jaar wat ons die potjiekoskompetisie aanbied en die wat verlede jaar daar was sal saamstem dat dit bitter lekker is. Die Stormers speel…
Pak 'n piekniekmandjies en kom geniet 'n heerlike aand met Sarah Theron - Storm in 'n D-Cup! Datum: 21 Maart 2012 Plek: Klein De Bron Teater, MalmesburyTyd: 19h00 - 20h00 Saam kuier20h00 begin die vertoning.
With the strong traditions of the All Africa Open Paragliding competitions to live up to, the SA Winelands Paragliding open promises to exceed the expectations of competition pilots from South Africa and around the world.
Save the date - Saturday 17 December 2011, for the annual Kloovenburg Wine & Olive Christmas Market Day. It’s a showcase of the finest produce from the Riebeek Valley and surrounding areas and allows locals and visitors to this region the opportunity to taste, sample and buy all these wonderful…
Page 1 of 5

Malmesbury Advertising