@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Quantum Analytical Services (Pty) Ltd Popular

Listing Details

Address
12 Voortrekker Rd
Postcode
7300
Telephone
022 487 1285
Fax
022 487 2812
Die onafhanklike private laboratorium Quantum Analytical Services (Elms.) Bpk. op Malmesbury voorsien ondersteuning vir verbeterde voeromset, produkgehalte en kostedoeltreffende produksiepraktyke.

Die laboratorium, wat in 1995 op hierdie Swartlandse dorp tot stand gekom het, voorsien chemiese en mikrobiologiese ontledings, higieneopnames en oudits op 'n streek sowel as nasionale grondslag aan die landbou, oor dierevoeding en aan voedselnywerhede.

Die onderneming is 'n geregistreerde lid van die Agri-LASA (Agri-Laboratory Association of Southern Africa) en maak gebruik van die AgriLASA-metodes, asook amptelike metodes van die Association of Official Analytical Chemists en International Standards Organization vir die outleding van 'n verskeidenheid monsters.

As lid van die Agri-LASA, ThistleQA EQA (mikrobiologie), Associationn of American Feed Control Officials en Cargill (internasionale maatskappy) se tussenlaboratoriumvaardigheidsprogramme voldoen die Quantum Analytical Services se interne gehaltebeheerprogram aan sowel nasionale en internasionale standaarde vir dierevoeding en voedsellaboratmiums.

Die onderneming is bekend vir die lewering van akkurate resultate en flink professionele diens aan korporatiewe sowel as private kliente tot buite die grense van Suid-Afrika.

Die laboratorium sal binnekort die eerste in sy soort in Suider-Afrika wees vat 'n Suid-Afrikaans ontwikkelde laboratoriumbestuursinligtingstelsel, Bika LIMS, gaan instel om die ontleding van monsters en die vrystelling van toetsresultate aansienlik te verbeter aan kli

Rate this listing
0 vote
Favoured:
0
You are here: Directory Malmesbury Agriculture Services & Contractors Quantum Analytical Services (Pty) Ltd
schoemans-chartered-accountants die-courant