Bergklim Goedgedacht
BERGKLIM GOEDGEDACHT
Ons wil DV Saterdag die 12de Mei 2012, weer gaan bergklim op Kasteelberg. Dit vind plaas op die plaas Goedverwacht. Dis ‘n moeilike klim en is net vir mense wat fiks is. Dit bied ‘n pragtige uitsig oor die hele Swartland. Ons behoort die middag weer by die huis te wees.



